Verbrand Vet Vinnig met Linda Kriel (DVD)

R180.00

Verbrand vet vinnig dvd: Kry ‘n plat maag, stywe boudjies en mooi arms. Verbrand vet vinnig met Linda Kriel is ontwerp om jou metabolisme te versnel, jou spiere op te knap en jou liggaam te verander van ‘n vet-stoorder in ‘n vet-verbrander. Linda Kriel is Suid-Afrika se fiksheidsghoeroe. Haar fiksheidsartikels in FINESSE en KRY DAAI LYF DVD en boek spoor vroue aan om fiks en gesond te wees.

Saam met Linda oefen Marette Vorster, wat ook alternatiewe oefeninge vir beginners demonstreer. Lees meer oor die dvd hier onder.

Lees asb hier rakende die keuse van posgeld:

  • POSKANTOOR: R60 Gewone pos
  • Dit sal outomaties bygevoeg word by betaling.
  • Laat asb 7 – 10 dae toe vir aflewering by jou naaste poskantoor. Dit word NIE  by jou huis afgelaai nie. Jy kry ‘n “tracking”-nommer van ons en gaan haal dit by jou poskantoor.
  • Maak dus seker dat jy jou naaste poskantoor en poskode by die “shipping”-adres sit.

 

  • POSTNET: R100 PostNet na PostNet
    • Maak seker jou dorp het ‘n Postnet
    • Die pospakkie neem 2-3 dae vir aflewering
    • Vul asb jou Postnet-adres in by die ‘shipping’-adres.
    • Die pakkie word NIE by jou huisadres afgelewer nie.
    • Posgeld is R100 en word bygevoeg by jou betaling as jy die opsie kies.
  • As jy in Namibia woon kan jy ook bestel. Posgeld is dan R90 (vir 1 dvd ) en R120 (vir 2 dvd’s). Wanneer jy by “ckeck out”  kom sê dit daar word nie na Namibia gepos nie, maar dit is net omdat die sisteem nie verskillende posgeld kan bereken nie. Jy kan voortgaan met die bestelling en net die addisionele posgeld bysit wanneer jy betaal en vir ons jou bewys van betaling epos na info@lindakriel.co.za 
Category: Tag:

Description

Die DVD bestaan uit twee klasse van 45 minute elk:
  1. Verbrand Vet Vinning gaan help om baie vet te verbrand deur jou harttempo hoog te hou terwyl jy terselfdertyd jou spiere opknap.
  2. Bene, Boudjies, Bolyf is intensiewe spieropknapping wat jou liggaam pragtig vorm, jou spiere versterk en uiteindelik jou metabolisme verhoog.

    VERBRAND VET VINNIG: 45 MINUTE KARDIO

    • Opwarming
    • Kickboxing
    • Kardio: arms
    • Kardio: bene
    • Kardio: boude
    • Kardio: maag
    • Maag en strek

    BENE, BOUDJIES, BOLYF: 45 MINUTE SPIEROPKNAPPING

    • Opwarming
    • Bobene
    • Arms
    • Boude
    • Heupe
    • Maag en bolyf
    • Arms en binnebene
    • Kuite en maag|
    • Strek