Combo #3

R335.00

Die Kry Daai Lyf Boek en die Kry Daai Lyf DVD is nie dieselfde nie. Dit is twee verskillende produkte wat mekaar aanvul. Kliek hier om meer te lees oor die Kry Daai Lyf Boek en die Kry Daai Lyf DVD

Let wel: Posgeld is R60 en sal outomaties bygevoeg word by betaling. Laat asb 7 – 10 dae toe vir aflewering by jou naaste poskantoor.

  • As jy in Namibia woon kan jy ook bestel. Posgeld is dan R90 (vir 1 dvd ) en R120 (vir 2 dvd’s). Wanneer jy by “ckeck out”  kom sê dit daar word nie na Namibia gepos nie, maar dit is net omdat die sisteem nie verskillende posgeld kan bereken nie. Jy kan voortgaan met die bestelling en net die addisionele posgeld bysit wanneer jy betaal en vir ons jou bewys van betaling epos na info@lindakriel.co.za 
Categories: , , Tags: , ,

Description

Die Kry Daai Lyf Boek en die Kry Daai Lyf DVD is nie dieselfde nie. Dit is twee verskillende produkte wat mekaar aanvul. Kliek hier om meer te lees oor die Kry Daai Lyf Boek en die Kry Daai Lyf DVD