Combo #2

R360.00

Kliek hier om meer te lees oor die Kry Daai Lyf dvd en Verbrand Vet Vinnig dvd

Let wel:

  • Posgeld is R50 en sal outomaties bygevoeg word by betaling. Laat asb 7 – 10 dae toe vir aflewering by jou naaste poskantoor. Dit word nie by jou huis afgelaai nie. Jy kry ‘n “tracking”-nommer van ons en gaan haal dit by jou poskantoor. Maak dus seker dat jy jou naaste poskantoor en poskode by die “shipping”-adres sit.
  • As jy in Namibia woon kan jy ook bestel. Posgeld is dan R90 (vir 1 dvd ) en R120 (vir 2 dvd’s). Wanneer jy by “ckeck out”  kom sê dit daar word nie na Namibia gepos nie, maar dit is net omdat die sisteem nie verskillende posgeld kan bereken nie. Jy kan voortgaan met die bestelling en net die addisionele posgeld bysit wanneer jy betaal en vir ons jou bewys van betaling epos na info@lindakriel.co.za 
Categories: , Tags: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the First to Review “Combo #2”