Suurlemoen Geroosterde Hoender.

SUURLEMOEN GEROOSTERDE HOENDER    Hierdie resep kan in beide my Lae Gi en Banting eetplanne gebruik word. Kliek hier vir die : Fiks & Fabulous plan met ‘n 21 dae …

Banting Bredie

Banting Bredie Wees versigtig … gewone bredies is meestal hoog in koolhidrate (aartappels, suiker, meel) én vet! Daarom is bredies taboe in gewigsverlies-planne. Hierdie Banting Bredie kan jy egter met ‘n …

Blomkool-Wraps

Blomkool-Wraps (Banting of Lae Gi) Hierdie wraps is heerlik met enige vulsel van jou keuse. Saartjie van den Bergh – wat een van my Banting-eetplanne volg het hierdie resep vir …

Lae Gi Gesondheids-Beskuit

Lae Gi Gesondheids-Beskuit Hierdie is ‘n heerlike gesondheidsbeskuit. Jy kan 1 stukkie eet in plaas van jou peuselhappie as jy my Lae Gi eetlan volg. Of as jy die dag …

Banting Koek in ‘n Koppie

Banting Koek in ‘n Koppie Goeie nuus! Dié wat my Banting-eetplanne volg kan van hierdie koek eenmaal per week eet. Daar is 4 verskillende Banting menus in my:  21 Dae …

Cauli-Mash Resep

CAULI-MASH (Kappok-Blomkool) Ek maak hierdie resep baie gereeld. Ons eet dit in die plek van rys of aartappels by enige gereg. My gesin is mál daaroor en mis gladnie aartappels …

Banting Avo-en-Bessie Smoothie

 Banting Avo-en-Bessie-smoothie Ek is mál oor die smoothie en sal dit partykeer drink in plaas van ontbyt of middagete. As ek nie gevriesde bessies het nie, gebruik ek vars aarbeie …

Blomkool-Rys

Blomkool-rys As jy wil sny op jou koolhidraat inname is hierdie Blomkool-Rys (Cauli-Rice) die ideaal om te maak saam met jou kerrie- of bredie-geregte. Ek plaas twee metodes vir julle hier …

Detox Water

Water was nog nooit so lekker nie! Of jy nou gewig wil verloor of net gesonder wil voel en lyk, een van die beste maniere om van die gifstowwe in …