Oefenprogram vir Besige Vroue

Oefenprogram vir Besige Vroue Is tyd jou probleem? Hierdie is ‘n vinnige program waarin jy heelwat kilojoules verbrand en terselfdertyd jou bobene, heupe, boude en bo-arms opknap. Hierdie 3 oefeninge …

Oefening vir Boonste Rugspiere

Oefening Vir Boonste Rugspiere Doen hierdie “Reverse Flyes” as jy: jou boonste rugspiere (rhomboid en middel trapesius) wil versterk mooi rugspiere in ‘n sontoppie wil wys. jou agterste deel van …

Oefenprogram vir ‘n Peerfiguur

Oefen só as jy ‘n Peerfiguur het. Omtrent 40 persent van alle vroue sukkel met ‘n peerfiguur – dit wil sê ‘n klein bolyf, breë heupe en ‘n groot agterstewe. Een …

Rondte-Oefening Program

Rondte-Oefening Verbrand Vet én Knap jou Spiere op in Een Kort Sessie   Die beginsel van dié program is om jou harttempo vir 45 tot 60 sekondes te laat styg …

Oefenprogram vir ‘n Uurglas

Oefen só as jy ‘n Uurglasfiguur het   Vroue met ‘n uurglasfiguur het gewoonlik heelwat kurwes. Hulle is taamlik groot in die bo- en onderlyf en het ‘n dun middel. …

Vet-verbranding In ‘n Kits

VET-VERBRANDING IN ‘N KITS Te besig om te oefen? Ek het hierdie vetverbrandings-program uitgewerk vir dames wat nie baie tyd het nie, maar steeds nodig het om fiks te word, …

Waai Totsiens vir Pap Bo-Arms

Waai totsiens vir pap bo-arms. Mans en vroue kan albei sukkel met pap bo-arms as hulle ouer raak. As jy vir iemand waai en daardie bo-arms van jou wapper soos …

Hoë Intensiteit Blits-Program

Scroll af na die VIDEO: Hoë Intensiteit Blits-Program. Hierdie program is net 5 minute lank, maar jy verbrand BAIE kilojoules, want dit is intense sarsies van 30 sekonde oefeninge. Dit …

Min Tyd? Doen dié 2 oefeninge

MIN TYD? DOEN DIÉ 2 OEFENINGE. Dit werk jou Bene, Boudjies, Maag én Arms! Hierdie is die ideale 2 oefeninge om te doen wanneer jy nie baie tyd het nie. …

Tuisoefeninge 

Jy benodig nie duur toerusting as jy by die huis wil oefeninge doen om van die lastige vetrolletjies ontslae te raak nie. Volg díé wenke Om jou bo-arms op te …